Korpus: afr_newscrawl_2011_300K

Weitere Korpora

2.5.4 Distribution of Letter D in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 9239 Hulle het by 'n rooi verkeerslig stilgehou.
1 23893 Dit kos N$3 per SMS.
2 35476 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is effens opwaarts aangepas tot 11,684 miljoen ton.
3 40055 Wat van die ander twee werksdae?
4 39402 Wat Veritas vir verbruikers belangrik maak, is dat minstens 1 200 bottels van die spesifieke inskrywing in die handel beskikbaar moet wees.
5 35396 Roos aangegaan is en volgens hulle moes opnuut vir die verlenging van die huurkontrak onderhandel word.
6 29859 Die wa waarmee ek byna die laaste tien jaar ry, se dae is getel en die onderhoud raak hoog.
7 24309 Doreen Sioka, het ’n verslag met ’n lang lys uiteenlopende klagtes van gemeenskappe in die Otjozondjupa-streek aan die Nasionale Vergadering (NV) voorgelê ná haar parlementêre uitreikbesoek verlede jaar.
8 18923 Henry Platt van die Raad van Kerke in Namibië (CCN), is omstreeks 03:00 Donderdag gevind deur iemand wat saam met hom woon.
9 14050 Jagter trek grootste jagluiperd nóg plat Ongelukke en misdaad eis lewens dié naweek Wanbetaling bedreig werk aan kuspad VERLEDE jaar was Mako Namibië se kampioen onder die hengelklubs.
10 10281 THABAZIMBI- ‘n Kliniek genaamd “Cradlekind” is die geesteskind van twee geregistreerde verpleegkundiges van Thabazimbi wat die behoefte van hoofsaaklik vrouens en kinders in die gemeenskap wil aanspreek.
11 7087 Rosalia Nghidinwa, beroof word by ‘n lykwaak en die hoof van ernstige misdaad, hoofinspekteur Unandapo, wat veronderstel is om die rowers te vang, by ‘n winkel op 'n klag van beweerde tangdiefstal in hegtenis geneem word.
12 4716 Pohamba – die Staatshoof van een van die mees ontwikkelde lande met die vryste media en mees stabiele demokrasie op die Afrika-vasteland – se uitsaaier hom by so ‘n geskiedkundige leiersberaad boikot.
13 3062 Die veronderstelling bestaan dat lyfstraf by skole onder normale omstandighede toegedien word om dissipline te handhaaf en nie om die kind doelbewus te beseer of te martel nie.
14 1907 Sonjica sê daar is nog nie duidelikheid oor hoe die doelwit bereik sal word nie, hoewel die leiers wat daar teenwoordig was, besluit het hoe ontwikkelende lande se vordering ten opsigte van beperking internasionaal gemeet sal word.
15 1111 Jagter trek grootste jagluiperd nóg plat Ongelukke en misdaad eis lewens dié naweek Wanbetaling bedreig werk aan kuspad DUISENDE hektaar grond is verlede week in die Gibeon-omgewing deur twee afsonderlike veldbrande vernietig.
16 600 Alhoewel die koste van voeding hier hoër is as by die gemiddelde koeikudde, is dit noodsaaklik dat 1ste kalf koeie wel die korrekte kondisie en massa bereik wat dan sal verseker dat sy suksesvol herbeset sal word.
17 325 Alhoewel die voorval reeds sowat drie weke gelede plaasgevind het, is die inligting eers verlede Donderdag deur die SAPD in Thohoyandou aan die plaaslike media bekend gemaak.
18 162 Die agt lede van die Rally for Democracy and Progress (RDP), die twee lede van die DTA van Namibië en die een lid van die Republikeinse Party (RP) het nie opgedaag nie, hangende die uitslag van ’n voortgesette verkiesingsgeding in die Hooggeregshof.
19 84 Bhekizizwe Radebe, ANC-lid, sê hierdie maatreëls is nodig sodat daar nie net wins uit grondhervorming gemaak word nie, maar dat die werklike doel, om die "waardigheid van diegene wat met geweld van hul grond verwyder is, te herstel" bewerkstellig word.
20 32 As die hond iets verkeerd doen, moet die hanteerder die daad onplesierig vir die hondjie maak (nie seer nie) en as dit iets reg doen, moet dit die geleentheid gegun word om aan te gaan met dit wat dit doen.
21 23 Die gevoude sekuriteitsdiens het by dieselfde geleentheid ‘n groot deel van Omaruru se sakeondernemings beledig met ‘n rondskrywe dat die sluiting deur die wanbetaling vir die wagdiens deur selfs van die voorste besighede op die dorp is.
22 4 Die beste manier om 'n aanduiding van die gemiddelde massas van diere te kry, is om die gemiddelde massa van boerbokke op verskillende stadiums van die omringende boerbokprodusente, wat onder dieselfde omstandighede boer, te kry.
23 3 In die veilingskatalogus word besonderhede soos die duur van die toetstydperk, die bokke se gemiddelde gewigstoename oor dié tydperk, gemiddelde daaglikse gewigstoename (GDT-indeks), eindgewig-indeks en die ramme se skrotumomtrek verskaf.
24 1 Luidens ’n oorsig Vrydag deur die afstandswaarnemingsentrum in die direktoraat bosbou oor die veldbrandsituasie in Namibië, het buiten die veldbrand in die Erosberge by Windhoek, tien ander veldbrande in die noorde en noordweste van die land gewoed.
3570 msec needed at 2018-01-30 12:42